Spreuke 3:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Die vloek van Jehovah is op die huis van die goddelose,+ maar die woonplek van die regverdiges seën hy.+ Spreuke 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sondaars word deur rampspoed agtervolg,+ maar die regverdiges word met die goeie beloon.+
33 Die vloek van Jehovah is op die huis van die goddelose,+ maar die woonplek van die regverdiges seën hy.+