Deuteronomium 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal,+ omdat jy na die stem van Jehovah jou God bly luister: Job 42:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat Jehovah betref, hy het die einde van Job meer geseën+ as sy begin,+ sodat hy veertienduisend skape en sesduisend kamele en duisend spanne beeste en duisend eselinne gekry het. Psalm 37:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+
2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal,+ omdat jy na die stem van Jehovah jou God bly luister:
12 Wat Jehovah betref, hy het die einde van Job meer geseën+ as sy begin,+ sodat hy veertienduisend skape en sesduisend kamele en duisend spanne beeste en duisend eselinne gekry het.
25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+