Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 116:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hy het sy oor tot my geneig,+En al my dae sal ek roep.+ Jesaja 38:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarop het Hiskiʹa sy gesig na die muur gedraai+ en tot Jehovah begin bid+ Matteus 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon. Filippense 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+
6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.
6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+