30 En u moet luister na die versoek om guns+ van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe bid; en mag u hoor in u woonplek, in die hemel,+ en u moet hoor en vergewe.+
6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.