Jesaja 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring. Jesaja 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom sal Moab oor Moab weeklaag; ja, almal sal weeklaag.+ Oor die rosynekoeke van Kir-Hareʹset+ sal dié wat verslae is, inderdaad kerm,
15 Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring.
7 Daarom sal Moab oor Moab weeklaag; ja, almal sal weeklaag.+ Oor die rosynekoeke van Kir-Hareʹset+ sal dié wat verslae is, inderdaad kerm,