Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+ Psalm 66:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Waarlik, God het gehoor;+Hy het aandag geskenk aan die stem van my gebed.+