Rigters 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hierop het hy vir hom gesê: “As ek dan nou guns in u oë gevind het,+ moet u ook vir my ’n teken doen dat dit u is wat met my praat.+ Jesaja 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Vra vir jou ’n teken van Jehovah jou God,+ en maak dit so diep soos Sjeool of maak dit so hoog soos die streke daar bo.” Jesaja 38:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Intussen het Hiskiʹa gesê: “Wat is die teken dat ek na die huis van Jehovah sal opgaan?”+
17 Hierop het hy vir hom gesê: “As ek dan nou guns in u oë gevind het,+ moet u ook vir my ’n teken doen dat dit u is wat met my praat.+
11 “Vra vir jou ’n teken van Jehovah jou God,+ en maak dit so diep soos Sjeool of maak dit so hoog soos die streke daar bo.”