-
2 Samuel 10:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Hierop het Dawid gesê: “Ek sal liefderyke goedhartigheid bewys teenoor Hanun, die seun van Nahas, net soos sy vader liefderyke goedhartigheid teenoor my bewys het.”+ Gevolglik het Dawid deur middel van sy knegte gestuur+ om hom oor sy vader te troos, en die knegte van Dawid het in die land van die kinders van Ammon gekom.
-