Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+

  • Deuteronomium 29:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En die toekomstige geslag, julle kinders wat ná julle sal opstaan, ook die uitlander wat uit ’n ver land kom, sal sekerlik sê, ja, wanneer hulle die plae van daardie land gesien het en sy kwale waarmee Jehovah hom siek gemaak het,+

  • 2 Konings 24:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Eindelik het Joʹjagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babilon,+ hy met sy moeder+ en sy knegte en sy vorste en sy hofbeamptes; en die koning van Babilon het hom gevange geneem in die agtste+ jaar van sy koningskap.

  • 2 Konings 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek.

  • 2 Kronieke 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel