19 En die koning het met hulle begin praat, en onder hulle almal is niemand soos Daniël, Hananʹja, Miʹsael en Asarʹja+ gevind nie; en hulle het voor die koning bly staan.+
49 En Daniël het ’n versoek tot die koning gerig, en hy het Sadrag, Mesag en Abedneʹgo+ oor die administrasie van die regsgebied van Babilon aangestel, maar Daniël was aan die hof+ van die koning.