30 En Hiskiʹa het die boonste bron van die waters+ van Gihon+ toegestop+ en dit reguit weswaarts na die Stad van Dawid+ afgelei, en Hiskiʹa was deurentyd suksesvol in al sy werk.+
3 En Jehovah het vir Jesaja gesê: “Gaan asseblief uit om Agas te ontmoet, jy en jou seun Sear-Jasub,+ na die end van die leikanaal+ van die boonste dam langs die grootpad van die wassersveld.+