33 En die koning het vir hulle gesê: “Neem die knegte+ van julle heer saam met julle, en julle moet my seun Salomo op die muilmerrie laat ry wat aan my behoort+ en hom na Gihon+ afneem.
45 Toe het die priester Sadok en die profeet Natan hom in Gihon as koning gesalf;+ waarna hulle met blydskap daarvandaan opgekom het, en die stad is in rep en roer. Dít was die geraas wat julle gehoor het.+