Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+

  • 2 Konings 23:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+

  • 2 Kronieke 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem.

  • 2 Kronieke 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel