Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+

  • Galasiërs 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ja, solank ons die geleentheid het,+ laat ons dan aan almal goed doen, maar veral aan dié wat in die geloof aan ons verwant is.+

  • Hebreërs 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+

  • Jakobus 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel