19 Toe het hy daarvandaan weggegaan en Eliʹsa, die seun van Safat, gevind terwyl hy met twaalf spanne voor hom geploeg het,+ en hy self was by die twaalfde. Toe het Eliʹa na hom toe gegaan en sy ampskleed+ op hom gegooi.
4 “En in dié dag sal elkeen van die profete hom skaam+ vir sy visioen wanneer hy profeteer; en hulle sal nie ’n harige+ ampskleed dra met die doel om te bedrieg nie.