Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+

  • Deuteronomium 29:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was);

  • 2 Konings 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle het voortdurend drekgode gedien,+ waarvan Jehovah vir hulle gesê het: “Julle mag dit nie doen nie”;+

  • Jeremia 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hulle is nietigheid, ’n bespotlike maaksel.+ In die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word, sal hulle vergaan.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel