12 En die manne was getrou+ in die werk; en die Leviete Jahat en Obadʹja, uit die kinders van Meraʹri,+ en Sagariʹa en Mesulʹlam, uit die kinders van die Kehatiete,+ is oor hulle aangestel om as opsieners te dien. En die Leviete, wat elkeen bedrewe was met die instrumente vir sang,+