Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hulle het geen rekenskap geëis+ van die manne in wie se hand hulle die geld gegee het om dit aan dié te gee wat die werk gedoen het nie,+ want hulle was getrou+ in die werk.

  • Nehemia 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek het my broer Hanaʹni+ oor Jerusalem aangestel, asook Hananʹja, die vors van die Kasteel,+ want hy was so ’n betroubare+ man en het die ware God meer as baie ander gevrees.+

  • Spreuke 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+

  • 1 Korintiërs 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Verder, wat in hierdie geval van bestuurders+ verwag word, is dat ’n man getrou bevind word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel