Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en as julle my insettinge verwerp,+ en as julle siel my regterlike beslissings verafsku, sodat julle nie al my gebooie uitvoer nie en so my verbond verbreek,+

  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Daniël 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die hele Israel het u wet oortree, en hulle het afgewyk deur nie u stem te gehoorsaam nie,+ sodat u die vloek en die geswore eed+ wat geskrywe staan in die wet van Moses, die kneg van die ware God, oor ons uitgestort het, want ons het teen Hom gesondig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel