Deuteronomium 28:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 “En al hierdie vloeke+ sal beslis oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is,+ omdat jy nie na die stem van Jehovah jou God geluister het deur sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat hy jou beveel het nie.+ Psalm 109:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het die vervloeking+ liefgehad, sodat dit oor hom gekom het;+En hy het nie behae geskep in die seën nie,+Sodat dit ver van hom af gebly het;+ Jeremia 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+
45 “En al hierdie vloeke+ sal beslis oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is,+ omdat jy nie na die stem van Jehovah jou God geluister het deur sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat hy jou beveel het nie.+
17 En hy het die vervloeking+ liefgehad, sodat dit oor hom gekom het;+En hy het nie behae geskep in die seën nie,+Sodat dit ver van hom af gebly het;+ Jeremia 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+
6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+