2 Konings 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Gaan op na die hoëpriester+ Hilkiʹa+ en laat hom die volledige som geld+ insamel wat in die huis van Jehovah+ ingebring word, wat die deurwagters+ by die volk ingesamel het; 1 Kronieke 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Sallum het die vader geword van Hilkiʹa. En Hilkiʹa+ het die vader geword van Asarʹja.
4 “Gaan op na die hoëpriester+ Hilkiʹa+ en laat hom die volledige som geld+ insamel wat in die huis van Jehovah+ ingebring word, wat die deurwagters+ by die volk ingesamel het;