Numeri 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+ Jesaja 44:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+
19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+
26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+