Deuteronomium 29:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was); 1 Konings 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop. 1 Konings 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.
17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was);
5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop.
7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.