Jeremia 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En koning Joʹjakim+ en al sy sterk manne en al die vorste het sy woorde te hore gekom, en die koning het hom toe probeer doodmaak.+ Toe Uriʹa daarvan te hore kom, het hy dadelik bang geword+ en gevlug en in Egipte gekom. Jeremia 36:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle was nie beangs nie;+ ook het die koning en al sy knegte, wat na al hierdie woorde geluister het, nie hulle klere geskeur nie.+
21 En koning Joʹjakim+ en al sy sterk manne en al die vorste het sy woorde te hore gekom, en die koning het hom toe probeer doodmaak.+ Toe Uriʹa daarvan te hore kom, het hy dadelik bang geword+ en gevlug en in Egipte gekom.
24 En hulle was nie beangs nie;+ ook het die koning en al sy knegte, wat na al hierdie woorde geluister het, nie hulle klere geskeur nie.+