3 En hy het bang geword. Gevolglik het hy opgestaan en ter wille van sy siel weggegaan+ en in Berseʹba+ gekom, wat aan Juda behoort.+ Toe het hy sy dienaar daar agtergelaat.
28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.