15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+