Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarom het Jehovah baie vertoornd+ op Israel geword, sodat hy hulle onder sy oë uit verwyder het.+ Hy het nie een laat oorbly nie, behalwe die stam Juda alleen.+

  • 2 Konings 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarna het die koning van Assiʹrië+ Israel in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor+ aan die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon,+

  • 2 Konings 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal beslis oor Jerusalem die meetsnoer span+ wat vir Samariʹa+ gebruik is en ook die waterpas wat vir die huis van Agab+ gebruik is; en ek sal Jerusalem eenvoudig skoon vee+ net soos ’n mens die bak sonder handvatsel skoon vee, wanneer hy dit skoon vee en dit onderstebo keer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel