2 Kronieke 36:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Teen hom het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek+ sodat hy hom met twee koperboeie kon bind om hom na Babilon+ weg te voer. Jeremia 22:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Met ’n eselsbegrafnis sal hy begrawe word,+ rondgesleep en weggegooi, ver buite die poorte van Jerusalem.’+ Jeremia 36:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarom, só het Jehovah teen Joʹjakim, die koning van Juda, gesê: ‘Hy sal niemand hê wat op die troon van Dawid sit nie,+ en sy lyk sal iets word wat bedags in die hitte en snags in die ryp uitgegooi lê.+
6 Teen hom het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek+ sodat hy hom met twee koperboeie kon bind om hom na Babilon+ weg te voer.
19 Met ’n eselsbegrafnis sal hy begrawe word,+ rondgesleep en weggegooi, ver buite die poorte van Jerusalem.’+
30 Daarom, só het Jehovah teen Joʹjakim, die koning van Juda, gesê: ‘Hy sal niemand hê wat op die troon van Dawid sit nie,+ en sy lyk sal iets word wat bedags in die hitte en snags in die ryp uitgegooi lê.+