Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En in die negende+ jaar van sy koningskap, in die tiende maand, op die tiende+ dag van die maand, het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon,+ ja, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom en begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+

  • Esra 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook het koning Kores die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring,+ wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem weggevoer+ en toe in die huis van sy god gesit het.+

  • Jeremia 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon;

  • Daniël 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 In die derde jaar van die koningskap van Joʹjakim,+ die koning van Juda, het Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, na Jerusalem gekom en dit beleër.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel