Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die seuns van Joʹjakim was sy seun Jegonʹja,+ sy seun Sedekiʹa.

  • Jeremia 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Jehovah het my getoon, en kyk! twee mandjies vye wat voor die tempel van Jehovah neergesit is, nadat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, en die vorste van Juda en die vakmanne+ en die bouers van verskansings uit Jerusalem in ballingskap weggevoer het, om hulle na Babilon te bring.+

  • Jeremia 37:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa,+ wat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in die land van Juda koning gemaak het,+ het in die plek van Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ begin regeer.

  • Matteus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Josiʹa+ het die vader geword van Jegonʹja+ en sy broers in die tyd van die wegvoering na Babilon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel