Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 39:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 In die elfde jaar van Sedekiʹa, in die vierde maand, op die negende dag van die maand, is daar tot in die stad deurgebreek.+

  • Jeremia 52:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik is daar tot in die stad deurgebreek;+ en wat al die krygsmanne betref, hulle het begin vlug+ en in die nag uit die stad uitgegaan deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is,+ terwyl die Galdeërs rondom teen die stad was; en hulle het gegaan met die pad na die Aʹraba.+

  • Esegiël 33:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Eindelik, in die twaalfde jaar, in die tiende maand, op die vyfde dag van die maand van ons ballingskap, het die een wat uit Jerusalem ontkom het, na my toe gekom+ en gesê: “Die stad is verslaan!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel