Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 39:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na hom oorgeloop het, en die res van die volk wat oorgebly het, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag,+ in ballingskap na Babilon weggevoer.+

  • Jeremia 52:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 In die drie-en-twintigste jaar van Nebukadreʹsar het Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, Jode in ballingskap weggevoer: sewehonderd-vyf-en-veertig siele.+

      Al die siele was vierduisend-seshonderd.

  • Esegiël 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek hulle onder die nasies versprei en hulle in die lande verstrooi.+

  • Esegiël 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek sal jou onder die nasies verstrooi en jou in die lande versprei,+ en ek sal jou onreinheid uit jou wegruim.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel