Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En ek sal my hand op jou laat terugkeer, en ek sal jou metaalskuim soos met loog wegsmelt, en ek sal al jou afvalprodukte verwyder.+

  • Esegiël 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En ek sal maak dat jou losbandige gedrag van jou af verdwyn,+ asook jou prostitusie wat uit Egipteland oorgebring is;+ en jy sal jou oë nie na hulle opslaan nie, en aan Egipte sal jy nie meer dink nie.’

  • Maleagi 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel