1 Konings 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die kapitele was op die twee pilare, ook bo naby die ronding wat langsaan die netwerk was; en daar was tweehonderd granate+ in rye rondom op elke kapiteel. Jeremia 52:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En daar was ses-en-negentig granate aan die kante, terwyl daar altesaam honderd granate rondom op die netwerk was.+
20 En die kapitele was op die twee pilare, ook bo naby die ronding wat langsaan die netwerk was; en daar was tweehonderd granate+ in rye rondom op elke kapiteel.
23 En daar was ses-en-negentig granate aan die kante, terwyl daar altesaam honderd granate rondom op die netwerk was.+