Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Agtien el+ was die hoogte van elke pilaar, en die kapiteel+ daarop was van koper; en die hoogte van die kapiteel was drie el; en die netwerk en die granate+ rondom op die kapiteel, dit alles was van koper; en die tweede pilaar het dieselfde op die netwerk gehad.

  • 2 Kronieke 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Verder het hy kettings+ soos ’n halssnoer gemaak en dit op die toppe van die pilare aangebring en honderd granate+ gemaak en dit aan die kettings vasgesit.

  • 2 Kronieke 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en die vierhonderd granate+ vir die twee stukke netwerk, twee rye granate vir elke netwerk om die twee ronde kapitele te bedek wat op die pilare was,+

  • Jeremia 52:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En daar was ses-en-negentig granate aan die kante, terwyl daar altesaam honderd granate rondom op die netwerk was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel