2 Konings 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Gaan op na die hoëpriester+ Hilkiʹa+ en laat hom die volledige som geld+ insamel wat in die huis van Jehovah+ ingebring word, wat die deurwagters+ by die volk ingesamel het; 1 Kronieke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien.
4 “Gaan op na die hoëpriester+ Hilkiʹa+ en laat hom die volledige som geld+ insamel wat in die huis van Jehovah+ ingebring word, wat die deurwagters+ by die volk ingesamel het;
12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien.