Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:68
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 68 En Jehovah sal jou beslis op skepe na Egipte terugbring met die pad waarvan ek vir jou gesê het: ‘Jy sal dit nooit weer sien nie’,+ en julle sal julle daar as slawe en diensmeisies aan jou vyande moet verkoop,+ maar daar sal geen koper wees nie.”

  • Jeremia 41:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hulle weggetrek en gaan woon in die verblyfplek van Kimham, wat langs Betlehem+ was, ten einde verder te trek en Egipte binne te gaan+

  • Jeremia 42:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en sê: “Nee, maar ons sal Egipteland binnegaan,+ waar ons geen oorlog sal sien nie en die geluid van die horing nie sal hoor nie en geen honger na brood sal hê nie; en daar sal ons woon”;+

  • Jeremia 43:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel