Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+

  • Jeremia 44:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal die oorblyfsel van Juda wegneem, wat hulle aangesig daarop gerig het om Egipteland binne te gaan om daar as vreemdelinge te woon,+ en hulle sal almal beslis in Egipteland aan hulle einde kom.+ Hulle sal deur die swaard val; en deur die hongersnood+ sal hulle aan hulle einde kom, van die kleinste tot selfs die grootste; deur die swaard en deur die hongersnood sal hulle sterf. En hulle sal ’n vloek word, ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking en ’n smaad.+

  • Hosea 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle sal nie in die land van Jehovah bly woon nie,+ en Eʹfraim sal na Egipte terugkeer,+ en in Assiʹrië sal hulle eet wat onrein is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel