Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die volk het soos mense geword wat iets slegs het om oor te kla voor die ore van Jehovah.+ Toe Jehovah dit hoor, het sy toorn ontvlam, en ’n vuur van Jehovah het begin om teen hulle te brand en party aan die rand van die kamp te verteer.+

  • Numeri 16:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ’n vuur het van Jehovah af uitgegaan+ en die tweehonderd-en-vyftig man verteer wat die reukwerk geoffer het.+

  • Psalm 106:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ’n vuur het onder hulle vergadering gebrand;+

      ’n Vlam het die goddeloses verteer.+

  • Lukas 9:54
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 Toe die dissipels Jakobus en Johannes+ dit sien, het hulle gesê: “Here, wil u hê ons moet sê dat vuur+ uit die hemel neerdaal en hulle verdelg?”

  • Judas 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So ook word Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle,+ nadat hulle op dieselfde wyse as die voorgenoemdes uitermate hoerery gepleeg en vir onnatuurlike gebruik agter vlees aan geloop het,+ vir ons as ’n waarskuwende voorbeeld voorgehou+ deurdat hulle die regterlike straf van die ewige vuur ondergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel