38 Daarop het die vuur+ van Jehovah neergeval en die brandoffer+ en die stukke hout en die klippe en die stof verteer, en dit het die water opgelek wat in die sloot was.+
10 Maar Eliʹa het geantwoord en vir die hoof oor die vyftig gesê: “As ek dan ’n man van God is, laat daar vuur+ uit die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer.” En daar het vuur uit die hemel neergedaal en hom en sy vyftig verteer.+