-
Rigters 3:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 En Ehud het na hom toe gekom terwyl hy in sy koel dakvertrek sit wat hy vir hom alleen gehad het. En Ehud het gesê: “Ek het ’n woord van God vir u.” Daarop het hy van sy troon af opgestaan.
-