Eksodus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarna het hy gesê: “Steek jou hand terug in die boonste vou van jou kleed.” En hy het sy hand in die boonste vou van sy kleed teruggesteek. Toe hy dit uit die boonste vou van sy kleed uittrek, kyk, toe was dit weer soos die res van sy vlees!+
7 Daarna het hy gesê: “Steek jou hand terug in die boonste vou van jou kleed.” En hy het sy hand in die boonste vou van sy kleed teruggesteek. Toe hy dit uit die boonste vou van sy kleed uittrek, kyk, toe was dit weer soos die res van sy vlees!+