1 Konings 17:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarop het die vrou vir Eliʹa gesê: “Nou weet ek inderdaad dat u ’n man van God+ is en dat Jehovah se woord in u mond waar is.”+ Jesaja 44:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+
24 Daarop het die vrou vir Eliʹa gesê: “Nou weet ek inderdaad dat u ’n man van God+ is en dat Jehovah se woord in u mond waar is.”+
26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+