2 Konings 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ’n sekere Naäman,+ die leërhoof van die koning van Sirië, het ’n groot man voor sy heer geword en was hoog in aansien, want deur hom het Jehovah aan Sirië redding gegee;+ en die man was ’n dapper, sterk man, hoewel hy melaats was. Lukas 4:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ook was daar baie melaatses in Israel in die tyd van die profeet Eliʹsa; tog is nie een van hulle gereinig nie, net Naäman, die man van Sirië.”+
5 En ’n sekere Naäman,+ die leërhoof van die koning van Sirië, het ’n groot man voor sy heer geword en was hoog in aansien, want deur hom het Jehovah aan Sirië redding gegee;+ en die man was ’n dapper, sterk man, hoewel hy melaats was.
27 Ook was daar baie melaatses in Israel in die tyd van die profeet Eliʹsa; tog is nie een van hulle gereinig nie, net Naäman, die man van Sirië.”+