3 Wat die engel+ van Jehovah betref, hy het vir Eliʹa, die Tisbiet,+ gesê: “Staan op, gaan die boodskappers van die koning van Samariʹa tegemoet en sê vir hulle: ‘Is dit omdat daar hoegenaamd geen God+ in Israel is nie dat julle Baäl-Sebub, die god van Ekron, gaan raadpleeg?