1 Konings 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Eliʹa,+ die Tisbiet, uit die inwoners van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as Jehovah, die God van Israel, lewe,+ voor wie ek staan,+ daar sal gedurende hierdie jare geen dou of reën val nie,+ behalwe op bevel van my woord!”+
17 En Eliʹa,+ die Tisbiet, uit die inwoners van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as Jehovah, die God van Israel, lewe,+ voor wie ek staan,+ daar sal gedurende hierdie jare geen dou of reën val nie,+ behalwe op bevel van my woord!”+