7 “Jehovah sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou verslaan word.+ Op een pad sal hulle teen jou uittrek, maar op sewe paaie sal hulle voor jou vlug.+
24 En wanneer jy die geluid van marsjering in die toppe van die bakabosse hoor, dan moet jy met beslistheid optree,+ want dan het Jehovah voor jou uit gegaan om die kamp van die Filistyne te verslaan.”+
7 Kyk, ek plaas ’n gees+ in hom, en hy sal ’n berig hoor+ en na sy eie land terugkeer; en ek sal hom beslis in sy eie land deur die swaard laat val.”’”+