Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 68:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Selfs die konings van leërs vlug, hulle vlug.+

      Wat haar betref wat by die huis bly, sy deel in die buit.+

  • Jesaja 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 In dié dag sal die mens sy waardelose gode van silwer en sy waardelose gode van goud wat hulle vir hom gemaak het om hom voor neer te buig, vir die skeerbekmuise en vir die vlermuise gooi,+

  • Matteus 16:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want van watter nut sal dit vir ’n mens wees as hy die hele wêreld wen, maar sy siel inboet?+ Of wat sal ’n mens in ruil+ vir sy siel gee?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel