Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hulle land is vol waardelose gode.+ Voor die werk van hulle hande buig hulle hulle neer, voor wat hulle vingers gemaak het.+

  • Jesaja 30:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En julle sal die oortreksel van jou gesnede beelde van silwer+ en die nousluitende bekleding van jou gegote+ beeld van goud+ verontreinig. Jy sal hulle weggooi.+ Soos ’n menstruerende vrou sal jy daarvoor sê: “Blote vullis!”+

  • Jesaja 31:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want in dié dag sal elkeen van hulle sy waardelose gode van silwer en sy waardelose gode van goud verwerp,+ wat julle hande vir julle tot sonde gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel