Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 “En al hierdie vloeke+ sal beslis oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is,+ omdat jy nie na die stem van Jehovah jou God geluister het deur sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat hy jou beveel het nie.+

  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • 2 Konings 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het Menaʹhem Tifsag verslaan met almal wat daarin was, en die gebied daarvan, van Tirsa af, omdat dit nie oopgemaak het nie, en hy het dit verslaan. Al die swanger vroue daarvan het hy oopgesny.+

  • Hosea 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ’n rumoer het onder jou volk ontstaan,+ en al jou versterkte stede sal geplunder word,+ soos die huis van Arbel deur Salman geplunder is, op die dag van oorlog toe ’n moeder langs haar kinders verpletter is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel